LRC歌词

[03:57.00]Die Man In Die Middel - Piet Smit
[03:57.00]
[03:57.00]In die skemering daardie gruweldag het ek teruggegaan
[03:57.00]Met die stofpad langs teen die heuwel op waar die kruise staan
[03:57.00]En in die stilte daar het die eggo's na my toe teruggekom
[03:57.00]Die haat die vloek en die lag en die spot met Hom
[03:57.00]Wie was die man daar in die middel dan
[03:57.00]Hoe kon Hy soveel pyn verdra
[03:57.00]Hoe kon Hy ooit in so `n donker uur
[03:57.00]sy Vader smeek en vir ons vergifnis vra
[03:57.00]Ek onthou nog goed eenkeer toe ek nader kom
[03:57.00]het Hy liefdevol gepraat met een daar bo by Hom
[03:57.00]Jy is deur jou geloof gevul met God se Gees
[03:57.00]Voor die einde van die dag sal jy by my in die hemel wees
[03:57.00]Wie was die man daar in die middel dan
[03:57.00]Hoe kon Hy so `n belofte maak
[03:57.00]Hoe kon Hy ooit in so `n donker uur
[03:57.00]my moordenaarshart met sy woorde raak
[03:57.00]En terwyl ek nog daar staan praat Hy sag met my
[03:57.00]My bloed daar aan jou spies wys ek het vir jou gely
[03:57.00]En al wat ek jou vra gaan op jou knie?? neer
[03:57.00]Kom gee vir my jou las Aanvaar my as jou Heer
[03:57.00]Was die Man daar in die middel dan tog die Heer
[03:57.00]Kan Hy dan tog my sonde vergewe
[03:57.00]Hulle sê Hy het gesterf en so my prys betaal
[03:57.00]Dat ek vir altyd altyd kan bly leef

文本歌词


Die Man In Die Middel - Piet Smit
In die skemering daardie gruweldag het ek teruggegaan
Met die stofpad langs teen die heuwel op waar die kruise staan
En in die stilte daar het die eggo's na my toe teruggekom
Die haat die vloek en die lag en die spot met Hom
Wie was die man daar in die middel dan
Hoe kon Hy soveel pyn verdra
Hoe kon Hy ooit in so `n donker uur
sy Vader smeek en vir ons vergifnis vra
Ek onthou nog goed eenkeer toe ek nader kom
het Hy liefdevol gepraat met een daar bo by Hom
Jy is deur jou geloof gevul met God se Gees
Voor die einde van die dag sal jy by my in die hemel wees
Wie was die man daar in die middel dan
Hoe kon Hy so `n belofte maak
Hoe kon Hy ooit in so `n donker uur
my moordenaarshart met sy woorde raak
En terwyl ek nog daar staan praat Hy sag met my
My bloed daar aan jou spies wys ek het vir jou gely
En al wat ek jou vra gaan op jou knie?? neer
Kom gee vir my jou las Aanvaar my as jou Heer
Was die Man daar in die middel dan tog die Heer
Kan Hy dan tog my sonde vergewe
Hulle sê Hy het gesterf en so my prys betaal
Dat ek vir altyd altyd kan bly leef

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!